"Tafel met 'n uitsig" deur CHARL DURAND [boodskap #9875] |
Ma, 30 Junie 1997 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 464 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tafel met 'n uitsig, Vysehrad metro café
Charl Durand
Is blink
reën op plaveisel en blink in vensters
koffie is sag soos reën
trein klik-klak koppies klingel
radio praat van grys weer
Perron twee, vervoer te kies en keur
sy was pas hier, nou agter toe deur
en ek kan nie op jou reën nie
want jy't 'n sambreel
Praag 22 Junie 1997
(gepos deur gloudina bouwer)
|
|
|
Re: "Tafel met 'n uitsig" deur CHARL DURAND [boodskap #9889 is 'n antwoord op boodskap #9875] |
Do, 03 Julie 1997 00:00 |
Leon von Moltke
Boodskappe: 2 Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Bouwer wrote:
>
> Tafel met 'n uitsig, Vysehrad metro café
> Charl Durand
>
> Is blink
> reën op plaveisel en blink in vensters
> koffie is sag soos reën
> trein klik-klak koppies klingel
>
> radio praat van grys weer
>
> Perron twee, vervoer te kies en keur
> sy was pas hier, nou agter toe deur
> en ek kan nie op jou reën nie
> want jy't 'n sambreel
>
> Praag 22 Junie 1997
>
> (gepos deur gloudina bouwer)
Dis mos nou heerlike weer daar om by die ou kasteel te stap en te kyk na
die bote op die Vltava, nou hoekom dan die gedig oor reen?
Leon
|
|
|